Hierdie web blad is ontwikkel om die familie geskiedenis, bedrywighede, lief en leed en ook nuus oor die Hanekom gesin van Centurion aan te teken en vir die nageslag te bewaar.
Alle inligting op hierdie blaaie is privaat eiendom en mag nie sonder toestemming gebruik word nie. Bydrae deur ander familie lede en vriende is baie welkom.

Jan en Tinka Hanekom in Santa Pola, Spanje in Julie 2006.